top of page
Rholien Nel
Jong Suid-Afrikaanse Skryfster
Hallo! Ek is Rholien Nel, ’n jong Suid-Afrikaanse skryfster.
Ek skryf gesellige Christelike boeke oor vriendskap, familie en geloof, wat afspeel in die klein dorpie Edelweiss in die hart van Switserland. Hier kan lesers deel in die avonture van intelligente, vriendelike en eerbare meisies.
Vir jonger lesers bied ek ook die Eiland Tweeling-reeks – opwindende avontuurverhale oor ’n tweeling wat geheime ontdek en skelms trotseer!

My Boeke:
Die Edleweiss-reeks speel meestal af in ’n klein dorpie in Switserland, en Die Eiland-tweeling is vol avonture vir jonger lesers.
bottom of page







.png)